Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C'est La Vie Self Catering Apartment

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Charles Hoffe-straat 106, Van Riebeeck Strand, Melkbosstrand, 7437, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 R882 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

C'est La Vie Selfsorgwoonstel is in Van Riebeeck Strand geleë en is sowat 250 m van die strand af.

Verblyf beskik oor 1 slaapkamer, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Geriewe sluit 'n kombuis, binne- en buitebraaigeriewe en 'n balkon in.

Linne en handdoeke is ingesluit. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang. Neem asseblief kennis dat die eenheid met 'n trap bereik word.

Die woonstel het pragtige see-uitsigte met Robbeneiland en Tafelberg in die verte. Gaste kan lang staptogte geniet, doendinge in die area sluit in; visvang, branderplankry en seilplankry. Die Atlantic Beach- en Milnerton-gholfbane is naby. Kaapstad CBD; die Kaapstad Internasionale Lughawe en die begin van die Durbanville-wynroete is alles binne 30 minute se ry. Openbare vervoer is beskikbaar na Bloubergstrand; Kaapstad CBD; V&A Waterfront, Kaapstad Internasionale Lughawe en Houtbaai.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Marikie T
Saam met lewensmaat
5.0
Hindernislose gerief. Ruim, skoon en maklik om in en uit te glip. Ons kon meeste geriewe nie eens benut nie, maar as jy wil, is daar televisie, 'n bin...
Sien meer
Feb 2025
Erna S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Was 1 van die beste plekke wat ons nog gebly het. Gasheer/vrou so hulpvaardig. Sal die plek absoluut aanbeveel, fantasties!
Jan 2025
Mathilda V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en ontspanne. Pragtige uitsig oor die see. Baie skoon en netjiese eenheid met alles wat nodig is. Absolute moet indien jy in daardie omgewing i...
Sien meer
Nov 2024
Annerien V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Baie lekker, veiling gerieflik en baie goed toegerus.
Nov 2024
Pierre A
Saam met lewensmaat
5.0
Sal enige tyd aanbeveel. Sekerlik een van die skoonste en beste toegeruste plekke waar ons nog gebly het. Boonop het die eienaar sy motor buite laat s...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Charles Hoffe-straat 106, Van Riebeeck Strand, Melkbosstrand, 7437, Wes-Kaap
  • Gaste dink C'est La Vie Self Catering Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R980
R 980 R 882
per nag (plek vir 2)
Vanaf R980
R 980 R 882
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Charles Hoffe-straat 106, Van Riebeeck Strand, Melkbosstrand, 7437, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlYzNhY2NmLTM0NzYtNGZhOS05YzNhLTlkZjEyMThkZjk4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R882 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 106 Charles Hoffe Street Van Riebeeck Strand 7437 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.696538275734 18.441910028687

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang