Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buttercup Barn @ Peace Corner

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Janson-straat 678, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Buttercup Barn @ Peace Corner skuil in die bekoorlike dorpie Dullstroom en bied 'n heerlike selfsorg-toevlugsoord vir diegene wat 'n wegbreek van die gewoel van die stadslewe soek.

Die oopplan-kothuis is ontwerp om 2 gaste te akkommodeer en beskik oor 'n luukse koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, oorhoofse stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word sorgvuldig voorsien.

Gaste sal langs die bed 'n knus leefarea met 'n gemaklike bank, 'n muurgemonteerde TV en 'n houtkaggel vind, perfek vir ontspanne aande na 'n dag van verkenning. Etes kan by die intieme 2-sitplek-etenstafel geniet word. Die mini-kombuisie, toegerus met 'n mikrogolf, stoof-oond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe, voeg 'n tikkie gerief by.

Gaste kan gebruik maak van die braai-area, wat 'n lieflike uitsig oor die welige tuine bied. Die kothuis se uitstekende ligging is stapafstand van die dorpie af, waar 'n verskeidenheid restaurante en winkels op ontdekking wag.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Riaan G
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and blissful. Truly fantastic, romantic and felt very much like this Buttercup @ Peace Corner will definitely be seeing more o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Morne R
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik en ontspannende kuier. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is baie gemaklik, goed geleë met alles wat mens nodig het.
Nov 2024
Noel B D W
Saam met lewensmaat
5.0
Very good. Very good and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Nico V
Saam met lewensmaat
4.4
Baie aangenaam! Goeie waarde vir geld! Plek is skoon, goed onderhou. Die kombuisgeriewe is baie basies - maar genoeg om spek en eiers te maak. Kitskof...
Sien meer
Feb 2025
Roderick P
Saam met lewensmaat
4.2
In town. Convenient. It would have been good to meet our host as we did not know the area and some local info would have been very help...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 90

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Janson-straat 678, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Buttercup Barn @ Peace Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Janson-straat 678, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11b7be2b2746bf2ff691445b86f6f0d151d2dac21dc908bc797754bd1cc2b52d57db6fd6edd3591a964041bd7988a1fb4705?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 678 Janson Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.413934995932 30.108123421669

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang