Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushveld Manor

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R512, Zandfontein Plaas Deel 349, Hartbeespoort, 0250, Noordwes
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bushveld Manor word omring deur die natuur en bied gaste 'n ontspanne verblyf binne 'n kort ryafstand van verskeie doendinge en besienswaardighede.

Die gastehuis bied gaste kamers met privaat ingange wat tot 2 mense kan akkommodeer en is ideaal vir paartjies of groepe wat die area besoek. Elkeen van die kamers is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n stort en bad. Die kamers is toegerus met yskassies, mikrogolwe, waaiers en verwarmers, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel, in die boma braai, op die sondek ontspan of in die lieflike tuin wat die tuiste van 'n verskeidenheid voëls en Bosbaba huisves.

Hartbeespoort bied 'n wye verskeidenheid doendinge soos riviervlotvaarte en bootvaarte, abseil, perdryroetes, lugballonvaarte, 4x4-, bergfiets- en vierwielmotorfietsroetes, asook voetslaan- en staproetes. Gaste kan ook die Borakalalo-reservaat, Hartbeespoortdam-akwarium, die Harties-kabelbaan, Elephant Sanctuary, De Wildt Cheetah Centre en meer besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gideon B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en gerieflik. Dit was 'n baie lekker plek, kamer mooi skoon. Eienaars is baie gasvry. Sal beslis weer daar boek.
Feb 2025
Jurie S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en stil. Jip, baie lekker gewees. Stil en rustig. Baie mooi omgewing.
Feb 2025
Rusel H
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was 'n lekker rustige wegbreek met natuur. Ons kon lekker swem. Die houthuis. Dit was 'n lekker rustige wegbreek met natuur. Ons kon lekker swem. ...
Sien meer
Des 2024
Trienkie B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie oulike plek, baie veilig en rustig in die bosveld. Dankie, ons het baie lekker gebly, stil en rustige plek vir 'n vinnige wegbreek. Is baie vrien...
Sien meer
Des 2024
Leyla T
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely lovely. Beautiful place, nice and friendly people. I really enjoyed my stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Langs die R512, Zandfontein Plaas Deel 349, Hartbeespoort, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Bushveld Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R512, Zandfontein Plaas Deel 349, Hartbeespoort, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5917544cb6399ab01c914ccbc8a5431010213fec79dd94b9ae044abbd7c650f2cf3bddfffb787ef1ee04e21973ea8f66c252?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 Off the R512 Zandfontein Farm Portion 349 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.725593076448 27.822159312024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang