Bushbuck at the Sea
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 E Maritima Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bushbuck at the Sea is 'n bekoorlike woonstel geleë te midde van die rustigheid van Danabaai in Mosselbaai, en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van die strand. Dit is 'n ideale opsie vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na vakansie- of oornagverblyf.
Die woonstel beskik oor 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaapkamer, 'n kombuisie en 'n badkamer, wat gemaklik tot 2 gaste kan akkommodeer. Die kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Die woonstel maak oop op 'n patio met buitesitplek en braaigeriewe. Gaste kan voëlkyk, voetslaan, watersport en walviskyk geniet vir 'n onvergeetlike verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 7 E Maritima Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Danabaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 E Maritima Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang