Bush Baby Accommodation
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bhengu-weg 20, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bush Baby Accommodation is in die pragtige Amanzimtoti, 'n gewilde vakansiebestemming in KwaZulu-Natal, geleë. Dit bied 'n ontspannende wegbreek vir gesinne en paartjies.
Daar is 4 losstaande eenhede wat slaapplek aan 2 of 4 gaste bied. Drie eenhede het 1 slaapkamer en die vierde eenheid het 2 slaapkamers. Al die eenhede het dubbelbeddens en die badkamers het storte. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis en 'n oopplan-leefarea met 'n TV. Party van die eenhede lei na 'n houtdek met 'n uitsig oor die vallei.
Die eenhede word deur sekuriteitsmaatreëls beveilig. Daar is 'n sekuriteitswag in die aande. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Die verblyf is naby strande, restaurante, 'n waterpark, die Galleria Mall en 'n verskeidenheid aktiwiteite.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Bhengu-weg 20, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bush Baby Accommodation het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bhengu-weg 20, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang