Buckhouse Elegant Village Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swartstraat 5, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
- Vanaf R1 550 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Buckhouse Elegant Village Apartment is in Heidelberg geleë. Dit is die begin van die Tuinroete op die N2, 276 km van Kaapstad geleë. Dié instansie is ideaal vir paartjies, klein gesinne, avonturiers en sakereisigers
Hierdie elegante dorpswoonstel het slaapplek vir tot 4 gaste op 2 vlakke. Die badkamer is toegerus met 'n en suite-stort met 'n verhitte handdoekreling. Elektriese komberse met dons-duvets word gedurende die winter aangebied.
Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, kombinasie-yskas-vrieskas, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. 'n Etenstafel met sitplek vir 4 mense word voorsien, asook 'n gemaklike sitarea. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale.
Daar is 'n eklektiese en interessante kunsversameling in die woonstel. Die rustige tuinterras het 'n waterfunksie, tuinmeubels, 'n braai-area en 'n Mexikaanse houtkaggel.
Heidelberg is 'n natuurparadys en bied 'n rustige en skilderagtige atmosfeer onder die Langeberge, op die oewer van die Duivenhoksrivier. Die naaste strand is Witsand waar walvisse van Junie tot November gesien kan word.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Cheryl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Swartstraat 5, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
- Gaste dink Buckhouse Elegant Village Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heidelberg Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swartstraat 5, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang