Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brooklyn Apartments

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olivier-straat 252, Brooklyn, Pretoria, 0011, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Brooklyn Apartments is in Brooklyn, Pretoria geleë, en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van die Gautrein, boetieks, restaurante, 'n bioskoop en kafees. Hierdie verblyf is 'n ideale opsie vir gaste wat kort- of langtermynverblyf soek.

Verblyf word gebied in 3 eenhede wat elk gemaklik 2 gaste kan akkommodeer. Die eenhede het 'n oopplan-uitleg en bestaan uit 'n slaapkamer, kombuisie en badkamer. Die slaapkamers is elkeen ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak.

Elke eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n eenplaat-induksie-kookplaat, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenhede sluit ook 'n TV en 'n lessenaar in.

Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Clinton Gray Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Olivier-straat 252, Brooklyn, Pretoria, 0011, Gauteng
  • Gaste dink Brooklyn Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olivier-straat 252, Brooklyn, Pretoria, 0011, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA029a9d73ea05b06b019aee0d376261b1fbfc9fded7a02e044f2c0e11c9712e9b08a8cad4f3ae46f32b6eb19590e821408be0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 252 Olivier Street Brooklyn 0011 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.7708408 28.2403973

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang