Britannia Hotel
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 57 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Umgeni-weg 1299, Stamfordhill, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R687 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Britannia Hotel bied gerieflike oornagverblyf in Umgeni Park, Durban en die ideale opsie vir beide sakereisigers en ontspanningsreisigers.
Verblyf word gebied in 'n keuse van 17 standaardkamers, 7 luukse kamers en 3 gesinskamers. Elke kamer kan 2 gaste akkommodeer, met die gesinskamer wat 'n bykomende kind akkommodeer. Elke kamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die gesinskamer 'n ekstra enkelbed het. Die kamers beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.
Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, kamerdiens, gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Sommige kamers het 'n sitarea.
Gaste wat by Britannia Hotel bly het toegang tot die restaurant, kroeg en veilige parkeerplek op die perseel. Die hotel is ongeveer 4 km vanaf Moses Mabhida-stadion en 5,8 km vanaf die Durban ICC geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Alicia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Umgeni-weg 1299, Stamfordhill, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Britannia Hotel het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 57 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Umgeni-weg 1299, Stamfordhill, Durban, 4001, KwaZulu-Natal