Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brightways 13

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Laan 5, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 R855 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Brightways 13 is in die lewendige Somerstrand geleë en bied selfsorgverblyf binne stapafstand van Pollok-strand af.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en ketel. 'n Ontbytkroeg met stoele voltooi die area. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien word deeglik voorsien. Van die kombuis af lei die sitarea met 'n gemaklike rusbank en muurgemonteerde TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kry veilige parkeerplek regdeur hul verblyf. Vir gaste wat die area wil verken, is Boardwalk Mall 2,6 km ver, terwyl Shark Rock Pier 1,8 km ver is.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Carika Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 73

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 10de Laan 5, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R 950 R 855
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R 950 R 855
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Laan 5, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b2939435dba65fb88fa124f81322599879eea58ce26498ed21488893b75572ee1de1ae31b549e4b1a029ffdd60f185f2d1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 2) 5 10th Avenue Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.98814 25.6708479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang