Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brandberg White Lady Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Andre H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

N moet vir elke toeris na Namibië. Ons 2 nagte in die kampterrein was fantasties. Pragtige sonsondergang wat die Brandberge laat gloei en 'n lekker kampvuur onder 'n massiewe boom. Vroegoggend wakker geword met die kwe-geluide van die voëls. Die weer het mooi saamgespeel en ons kon 'n lekker swem en 'n paar sun-downers by die lodge geniet. 'n Besoek aan die woestynolifante was nog 'n hoogtepunt. 'n Kamp toer deur Namibië moet die Brandberg White Lady Lodge insluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarah
Brandberg White Lady Lodge
Hallo Andre, Baie dankie vir julle besoek aan Brandberg White Lady Lodge. Ek's bitter bly julle het dit geniet en beveel ons aan vir ander mense. Baie dankie vir die mooi review, waardeer dit baie. Groete Sarah Bestuurderes

Marthinus J
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Awesome. Survival. Happy. It is very nice and we enjoyed our stay. The camping places are open and do not provide much protection against the wind and sand. We had our first desert storm there. We would surely recommend Brandberg White Lady Lodge to everyone. But if you just have a small tent, book a chalet there. The pool and bar are great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Sarah
Brandberg White Lady Lodge
Hallo Suzan Thank you for visiting Brandberg White Lady Lodge. We are so grateful that you enjoyed your stay, except for the sandstorm which was a bit challenging. Thank you for your review, much appreciated. Kind regards Sarah Manager

Frikkie L
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jan 2023

Rustig, netjies en vriendelike personeel. Alles was in plek, netjies, vriendelike personeel en goeie kos (pad soontoe baie sleg). Geen klagtes / lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cobus B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2021

Baie mooi en skoon, was maklik om kamplek te ruil na chalet toe. Geen geriewe vir selfsorg in chalets nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarah
Brandberg White Lady Lodge
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, word opreg waardeer.

Tienie P
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Mrt 2020

Geen aircon in kamers maak dit baie ongemaklik om te slaap, geen plesier nie. Ons praat nie van die huidige aircons nie, want dit is net 'n waaier.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Sarah
Brandberg White Lady Lodge
Hallo Tienie Baie dankie vir jul besoek aan Brandberg White Lady Lodge. Ek's jammer oor die aircon probleem, dit is ongelukkig maar a.g.v. solar dat ons net watercoolers kan gebruik. Ongelukkig was die hierdie jaar in Februari/Maart ongelooflik warm soos ek dit nie ken nie. Baie dankie vir julle review, ons waardeer dit regtig baie. Groete Sarah Bestuurder

Daleen S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2019

Baie lekker en rustig. Jammer ons het nie vir meer as een aand bespreek. Natuur is fantasties. Die pad soontoe bietjie sleg. Kragpunte by kampplek sou nogal gaaf wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarah
Brandberg White Lady Lodge
Hallo Daleen, Baie dankie vir jul besoek aan Brandberg White Lady Lodge. Op hierdie stadium het ons 4 privaat kampplekke wat hul eie ablusieblokke en krag het. Baie dankie vir julle review, ons waardeer dit regtig baie. Groete, Sarah Bestuurder

Gerhard D
1 nag Saam met vriende
4.0
Feb 2019

Fantastiese diens. Lekker privaat. Grondpad baie rof. Kliëntediens was puik, staf was 5-ster. Lekker privaatheid by kamp. Het bietjie in warm tyd van die jaar gegaan so dit was erg warm, swembad het baie gehelp. Die kos was goed vir die remote area, winkels is ver, so jy kan nie buffet verwag nie, ongelukkig was die middagete menu nie so goed nie en ordentlike kamptoebroodjies was beter. Maar kliëntediens absoluut great! Entertainment met aandete uit die boonste rakke.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sarah
Brandberg White Lady Lodge
Hallo Gerhard Baie dankie vir jul besoek aan Brandberg White Lady Lodge. Ek's jammer dat die middagete minder goed was, maar niks kom darem by 'n kamp braaibroodjie nie. Baie dankie vir julle review, ons waardeer dit regtig baie. Groete Sarah Bestuurder

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 486 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D2359, Uis, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADkZW17U8ylVYUqHDdzuNBjRiASUm1tiQIdXrgRXKt9nxgVZ9x7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 D2359 Uis 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -21.022027777778 14.682638888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang