Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BotterBossie

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Botterbosstraat 2, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 523 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

BotterBossie is 'n selfsorghuis in die residensiële Laguna Sands-area in Langebaan. Die huis is naby Club Mykonos en naby Laguna Mall, wat die nodige winkels het.

Dié vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het stapelbeddens. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer, wat ook 'n stort en 'n bad het.

Die volledig toegeruste kombuis het die nodige toebehore om maaltye in te kook, asook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met banke, en die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die huis beskik ook oor 'n onthaalkamer en 'n braaiput buite in die erf. 'n Enkelmotorafdak is beskikbaar vir 1 motor om onder te parkeer, met parkeerplek voor die huis vir nog 'n motor.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 64

Resensies 341

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Botterbosstraat 2, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink BotterBossie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 523
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 523
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Botterbosstraat 2, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3083c73f37953da5e2f081360d91875212bd1461ee0373cc2bcf03ed487b2c41e6bbc46ed707f4ad61ca65a1dafcf879c18a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 523 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 2 Botterbos Street Laguna Sands 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.045221148426 18.045337773462

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang