Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boscobel Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die 'O'-pad, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Boscobel Cottages is in die pragtige, beboste berge en strome van die Magoebaskloof geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 3 knus en bekoorlike grasdakkothuise in lieflike tuine en grasperke.

Die kothuise is privaat, en elkeen het hul eie kleurskema en spesiale naam in pas met die Boscobel-geskiedenis. Die Royal Cottage is versier in rooi, The Crown Cottage in blou, en The Acorn Cottage in groen. Die goed ingerigte kothuise is gemeubileer vir maksimum gerief, en lieflike houtkaggels is 'n spesiale kenmerk. Elke kothuis beskik oor 'n hoofslaapkamer op die grondvloer, 'n badkamer en 'n kombuisarea wat na 'n braaipatio lei.

Twee van die kothuise het 'n gekombineerde stort-oor-die bad, en die derde kothuis het 'n stort. Die solderarea op die boonste verdieping het 2 enkelbeddens en die kombuis is toegerus met eetgerei en breekware, kooktoebehore, 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond en 'n yskas. Oorgenoeg vrieskasspasie is beskikbaar in die hooflodge.

Die eiendom is ten volle omhein en veilig, en elke kothuis het toegang tot sy eie motorafdak-area en buitebraaigeriewe. Die sentrale lodge het 'n gerieflike TV-sitkamer vir gaste.

Daar is baie damme en riviere in die omgewing wat goed is vir forelhengel, en permitte kan op versoek deur die eienaars gereël word vir die rivierhengelplekke by Boscabel Cottages. Ander doendinge sluit voëlkyk en stap in, en gaste kan hul eie bergfietse saambring om die vele paaie van die area wat wemel van woude, water en lieflike natuurskoon te verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Margie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Op die 'O'-pad, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Gaste dink Boscobel Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die 'O'-pad, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoVMEKivMtLdEBf64zueyUp2n5naI80Yjh6hNKHOGu5ukEpQuYp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 On the 'O' Road Magoebaskloof 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.86148444518 29.938165931213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang