Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bolivia Lodge

  • Kapasiteit: 174 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 162, Tweefontein (R81), Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R885 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Bolivia Lodge bied die perfekte balans tussen 'n volwaardige konferensiesentrum met 14 verskillende venues asook akkommodasie-opsies om aan elke behoefte te voldoen in 'n rustige omgewing. Bolivia Lodge is gerieflik geleë op 'n kleinhoewe aan die oostelike kant van Polokwane op die Modjadjiskloofpad, binne 6 km vanaf die Polokwane CBD, slegs 20 min vanaf die Polokwane Internasionale Lughawe en net 700 meter vanaf die streeksentrum Mall of the North.

Bekend vir sy ontspanne atmosfeer in 'n bos omgewing, Bolivia Lodge bied die ideale opsie vir enige tipe geleentheid of konferensie met verblyf opsies om jou ervaring te verbeter. Akkommodasie-opsies sluit Luukse-, Standaard- en Budgetkamers in.

Geriewe in die kamer sluit 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort in. Bedkonfigurasies is koningin-, dubbel- en/of enkelgrootte beddens. Daar is 'n TV met DStv-kanale, 'n yskassie en gratis WiFi in al die kamers. Ons bied lugversorgde kamers asook tee- en koffiemaakgeriewe. Ons het bystand diesel kragopwekkers in die geval van beurtkrag.

Oorgenoeg, veilige parkeerplek sowel as 'n 24-uur-ontvangsdiens is beskikbaar vir afgevaardigdes en gaste. Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, kroeg, selfoonlugtyd-outomaat en mini-kiosk in.

Konferensielokale kan tussen 8 en 1400 gaste akkommodeer afhangende van jou tipe geleentheid, insluitend troues, vertonings, uitstallings, bekendstellings, gala-geleenthede, spanbou en vergaderings alles gerieflik op een perseel. Ons het twee bystand kragopwekkers op die perseel in geval van kragonderbrekings.

Bolivia Lodge bied 'n gratis minibus-pendeldiens na en van winkelsentrums, lughawens, busstasies en sportstadions op versoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Chrezanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Plot 162, Tweefontein (R81), Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Bolivia Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 885
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 885
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 174 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 162, Tweefontein (R81), Polokwane, 0699, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb4299eba400e383216df112a27759e86d3fad1880bc2cfb7f782bf50408e8e26a112cf85188c44b1d614d9f9b5eaabe65c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R885 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 Plot 162 Tweefontein (R81) 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -23.879297924992 29.515466948651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang