Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bokkombaai Tides

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Low Tide-eenheid
Vanaf
Vanaf R 2 399
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die slaaparea is op die boonste verdieping van die slaapkamer en bied toegang tot 'n groot patio met 'n uitsig oor Tafelbaai en op Tafelberg. Dit het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed vir kinders. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n verhitte handdoekreling. Die leefarea/kombuis/eetarea het 'n TV op die grondvloer en bied toegang tot 'n stoep met 'n braai aan die seekant. Die kombuis het 'n skottelgoedwasser, mikrogolfoond, tweeplaatstoof op 'n kookblad, yskas-vrieskas. Die wasmasjien is in die instap-motorhuis met parkeerplek vir gaste se voertuie. Daar is 'n houtstofie en 'n kluis in die leefarea.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderstapelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Skoonmaakdiens is op versoek op 'n Maandag, Woensdag, Donderdag en Vrydag beskikbaar. Dit sluit openbare vakansiedae uit.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
High Tide-eenheid
Vanaf
Vanaf R 2 820
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort en verhitte handdoekreling. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en verhitte handdoekrelings. Die leefarea/kombuis het 'n TV, glaskookblad, skottelgoedwasser, mikrogolfoond/konveksie oond en 'n wasmasjien. Daar is ook 'n binnebraai en 'n houtstofie vir die koue wintersaande.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Skoonmaakdiens is op versoek op 'n Maandag, Woensdag, Donderdag en Vrydag beskikbaar. Dit sluit openbare vakansiedae uit.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Hoofhuis
Vanaf
Vanaf R 5 280
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het 'n pragtige uitsig op Tafelberg en die huis is reg op die strand. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 2 en suite-badkamers, die een het 'n bad en die ander een het 'n stort. Altwee badkamers het verhitte handdoekrelings en verwarmers. Daar is 'n TV in die hoofslaapkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n verhitte handdoekreling. Die kombuis het 'n gaskookblad, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die leefarea het 'n TV, binnebraai en 'n houtstofie om die area gedurende winter te verhit. Gratis WiFi. Motorhuis vir 1 voertuig.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Skoonmaakdiens is op versoek op 'n Maandag, Woensdag, Donderdag en Vrydag beskikbaar. Dit sluit openbare vakansiedae uit.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 399
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belloy-straat 10, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5NmQxYTcwLTQ1YmMtNDBkMi1hMjc0LTQxOTQ0ZmFmYmJlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 399 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 10 Belloy Street Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -33.804841085009 18.463071690807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang