Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bly 'n Biekie

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooistraat 9, Zeerust, 2865, Noordwes
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Bly 'n Biekie bied gerieflike verblyf in die klein dorpie Zeerust. Die instansie is ideaal geleë in 'n stil straat wat volledige privaatheid en 'n ontspanne vakansie bied. Die verblyf is ideaal vir diegene wat op pad is na en van Namibië en Botswana.

Die gastehuis beskik oor 3 slaapkamers wat almal goed toegerus is met gemaklike beddegoed, 'n mikrogolfoond en 'n TV. Die kamers het hul eie privaat onderdakparkeerplek. Gaste kan 'n heerlike ontbyt teen 'n ekstra fooi geniet.

Zeerust is 'n klein dorpie op die hoof-N4-pad net 54 km vanaf die Lobatse-grenspos na Botswana. Die klein plaasdorpie bied 'n stil toevlugsoord met talle museums, gedenktekens en dorpsruïnes om te verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Suzanne S
Saam met vriende
5.0
Was nie 'n kuier nie, was by 'n begrafnis. Ja, dankie, alles was reg en geskik soos dit op die advertensie was. Alles was skoon, netjies en eetgerei i...
Sien meer
Jan 2025
Nicole P
Saam met vriende
5.0
Veilige en netjiese plekkie om te oornag. Baie gasvrye dame wat die plekkie besit. Sy het vir seker gemaak ons is gelukkig en het alles wat ons benodi...
Sien meer
Des 2024
Yolandi V
Gesin met tieners
5.0
Awesome. Was easy to find, clear and neat. Family friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Misha C
Besigheidsreis
5.0
Good. I had a great stay at Bly 'n Biekie during my recent business trip. The room was clean, comfortable, and well-equipped. The owner...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Philip K
Besigheidsreis
5.0
Puik puik puik. Baie lekker gewees en baie gasvry.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Mooistraat 9, Zeerust, 2865, Noordwes
  • Gaste dink Bly 'n Biekie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooistraat 9, Zeerust, 2865, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb51f5e3bfe3485cd7e38ad6ab27b16f446fab92c4382d48ad5f96a514e5f535453c31007f239c2ce4b8695e1aaf6b34a34df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 Mooi Street 9 Zeerust 2865 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.535326263894 26.065755486488

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang