Blue Sea Guest House
Beskrywing
Dié oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 'n moderne badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n lessenaar met 2 gemaklike stoele en gratis WiFi met 'n konneksie van 100MBps beskikbaar in. Daar is 'n privaat ingang en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Bring asseblief u eie vuurmaakhout en swem handoeke. Daar is 'n tafel met stoele voor die eenheid wat 'n uitsig oor die swembad en braai-area bied, swembad en braai area tot 21:00 beskikbaar. Die buite tafel en stoelle is die rookarea. Daar is 'n hek wat met 'n afstandbeheer werk en veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n hoë muur. Geen aangewese parkeerplek is beskikbaar vir hierdie eenheid nie, dit is op 'n eerste-kom-eerste-parkeer-basis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Ontbyt en daaglikse skoonmaakdienste is op aanvraag beskikbaar en slegs indien dit vooraf gereël is. Die ontbyt en skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste wat nie by die verblyf-tarief ingesluit is nie.
- Gaste het toegang tot die swembad tussen 09:00 en 17:00.
- Gaste moet hul eie vuurmaakhout, houtskool en vuuraanstekers saambring.
- Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
- Gaste het toegang tot die swembad en braai-area tot 21:00.
- Ongelukkig word geen dagbesoekers op die perseel toegelaat nie.
- Veilige parkeerplek is vir een voertuig per kamer-bespreking beskikbaar.
Braaigeriewe sluit om 21:00.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie luukse suite het 'n dubbelbed en 'n ultra moderne badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware, potte en panne. Daar is 'n ingeboude lessenaar met 'n spieël. Gratis WiFi teen 100 Mbps word voorsien en die suite het 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
- Ontbyt en daaglikse skoonmaakdienste is op aanvraag beskikbaar en slegs indien dit vooraf gereël is. Die ontbyt en skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste wat nie by die verblyf-tarief ingesluit is nie.
- Gaste het toegang tot die swembad tussen 09:00 en 17:00.
- Gaste moet hul eie vuurmaakhout, houtskool en vuuraanstekers saambring.
- Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
- Gaste het toegang tot die swembad en braai-area tot 21:00.
- Ongelukkig word geen dagbesoekers op die perseel toegelaat nie.
- Veilige parkeerplek is vir een voertuig per kamer-bespreking beskikbaar.
Braaigeriewe sluit om 21:00.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse suite is ingerig met 'n dubbelbed en 'n moderne badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, eetgerei, breekware, potte en panne. Gratis WiFi is beskikbaar. Die suite beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
- Ontbyt en daaglikse skoonmaakdienste is op aanvraag beskikbaar en slegs indien dit vooraf gereël is. Die ontbyt en skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste wat nie by die verblyf-tarief ingesluit is nie.
- Gaste het toegang tot die swembad tussen 09:00 en 17:00.
- Gaste moet hul eie vuurmaakhout, houtskool en vuuraanstekers saambring.
- Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
- Gaste het toegang tot die swembad en braai-area tot 21:00.
- Ongelukkig word geen dagbesoekers op die perseel toegelaat nie.
- Veilige parkeerplek is vir een voertuig per kamer-bespreking beskikbaar.
Braaigeriewe sluit om 21:00.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n aparte slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is ook 'n aparte moderne badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het 'n oopplan-sitarea en 'n kas. Die leefarea het 'n rusbank met 'n matras vir die derde persoon. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in. Daar is ook gratis WiFi teen 100Mbps. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 2 aparte ingange en 'n eethoekkie in die woonstel, met 'n tafel en stoele op die patio by die swembad wat die rook area is. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en die braai-area wat tot 21:00 gebruik mag word. Gaste moet asb. hul eie vuurmaakhout en swemhandoeke saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Ontbyt en daaglikse skoonmaakdienste is op aanvraag beskikbaar en slegs indien dit vooraf gereël is. Die ontbyt en skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste wat nie by die verblyf-tarief ingesluit is nie.
- Gaste het toegang tot die swembad tussen 09:00 en 17:00.
- Gaste moet hul eie vuurmaakhout, houtskool en vuuraanstekers saambring.
- Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
- Gaste het toegang tot die swembad en braai-area tot 21:00.
- Ongelukkig word geen dagbesoekers op die perseel toegelaat nie.
- Veilige parkeerplek is vir een voertuig per kamer-bespreking beskikbaar.
Braaigeriewe sluit om 21:00.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse suite is ingerig met 'n dubbelbed en 'n moderne badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is 'n ingeboude lessenaar met 'n spieël. Die moderne kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, eetgerei, breekware, potte en panne. Gratis WiFi is beskikbaar. Die suite beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale. Die suite het 'n privaat ingang met 'n uitsig oor die see en vallei, toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

Die suite is ingerig met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is 'n ingeboude lessenaar met 'n spieël. Die moderne kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, eetgerei, breekware, potte en panne. Gratis WiFi is beskikbaar. Die suite beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale. Die suite het 'n privaat ingang met 'n uitsig oor die see en vallei, toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

Dié eenheid het 2 slaapkamers en 1 en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed met ortopediese matrasse. Die bed kan geskei word met vooraf reëlings. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die leefarea het 'n L-vormige rusbank met slaapplek vir 1 volwassene, of 2 kinders wat vooraf gereël moet word. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n wasbak, 'n ketel, 'n broodrooster, eetgerei en breekware. Die eenheid het ook 'n ingeboude braai en sitplek buite. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi met 'n verbinding van 100 Mbps in. Die eenheid het 'n privaat ingang en is apart van die hoofhuis. Daar is 'n afstandbeheerde hek en veilige parkeerplek op die perseel agter 'n hoë muur.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Ontbyt en daaglikse skoonmaakdienste is op aanvraag beskikbaar en slegs indien dit vooraf gereël is. Die ontbyt en skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste wat nie by die verblyf-tarief ingesluit is nie.
- Gaste het toegang tot die swembad tussen 09:00 en 17:00.
- Gaste moet hul eie vuurmaakhout, houtskool en vuuraanstekers saambring.
- Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
- Gaste het toegang tot die swembad en braai-area tot 21:00.
- Ongelukkig word geen dagbesoekers op die perseel toegelaat nie.
- Veilige parkeerplek is vir een voertuig per kamer-bespreking beskikbaar.
Braaigeriewe sluit om 21:00.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vincent-weg 111, Vincent Heights, Oos-Londen, 5247 , Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang