Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Ocean Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Leandri S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons het baie lekker gekuier en die akkommodasie was perfek! Ons het baie lekker gebly en die akkommodasie was perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vinolia B
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Wonderlik. Baie lekker plek en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bill S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Not too bad. Very nice unit with everything we needed. The mattress on the double bed is not great. I was unable to plug in the bedside light on one side. The couch was not comfortable when relaxing in front of the TV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Philip G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Perfekte verblyf in Swakop. Moet eie vervoer hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnel K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Netjies en veilig. Vriendelike diens. Kan stap en die see is baie naby en die mall is stapafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Gerieflik en sentraal. Ons is vriendelik deur die eienaar ontvang. Die woonstel is netjies, gerieflik en goed ingerig. Die bed is baie gemaklik. Aangesien die woonstel deel uitmaak van die eienaar se huis, is daar daaglikse beweging op die erf. Ons privaatheid is wel respekteer en ons kon kom en gaan soos ons wil. Kommunikasie deur die eienaar kan wel verbeter.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2023

Silwerskoon verblyf in Swakopmund. Die eenheid was voorsien van alles wat mens nodig het. Insluitend 'n wasmasjien, iets wat ons nodig gehad het na 'n lang reis.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Friedel J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Okt 2023

Baie netjies en skoon, verblyf gemaklik. Vriendelike diens. Naby winkelsentrum. Slaapkamers bietjie knap maar werk vir korter kuier. Het ook 'n TV wat ons geniet het. Stapelbeddens in slaapkamer 2 werk vir kinders maar nie vir groter kinders.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Brandon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turmalinestraat 69, Hage Heights, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee27f34f16f340b8de2a8fcc5229c7fc5fc2bb6e73abd47550c56fc8399e33ece54c9277504523ece647099f968c5f3cb26a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 69 Turmaline Street Hage Heights 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -22.638174419578 14.530400633812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang