Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Grass Nest

  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Grass-straat 24, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Blue Grass Nest is in Mbombela (Nelspruit) geleë en bied verblyf vir sakereisigers of reisigers op pad na die Krugerwildtuin op die skilderagtige Panorama-roete.

Blue Grass Nest bied gaste 'n keuse van eenhede wat tussen 2 en 4 mense kan akkommodeer. Gaste kan die Eerste Vloerkamers, die Tweelingkamers, 1 van die gesinskamers, of die selfsorgkamer wat toegerus is vir selfsorg bespreek. Elke eenheid het 'n privaat ingang en maak oop op 'n balkon of stoep. Die eenhede is toegerus met yskaste, tee- en koffiegeriewe, asook TV's met MNet 101.

Gaste kan hul dag met 'n heerlike ontbyt begin, en kan ontspan in die tuin wat gevul is met voëllewe. Ek is 'n diereliefhebber, die katte sal jou tuis laat voel. Gaste kan in die swembad afkoel en van die braaigeriewe gebruik maak. Parkeerplek, sowel as kaartgeriewe, is beskikbaar.

Blue Grass Nest is in 'n sekuriteitskompleks geleë, wat ook 'n speelpark vir kinders het. Die gastehuis is net 3 km vanaf die Ilanga Mall en die Mediclinic Mbombela (Nelspruit), en is net 5 km vanaf verskeie besienswaardighede soos die Innibos-feesterrein, restaurante en meer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.9
Veiligheid
3.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Blue Grass-straat 24, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Blue Grass Nest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Grass-straat 24, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUG0IVprFXpbtpEnqxoQWpxBsxhvqH4OeDQBcOEmcNyXRrlNcWy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 21 5 1 4 24 Blue Grass Street West Acres 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.47926 30.95501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang