Black Rock Lodge
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kuslaan 1024/4, Black Rock, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Black Rock Lodge is in Port Edward geleë, net 50 m van die see af, waar 'n mens 'n blik op dolfyne kan sien wat in die brekers vanaf die voorstoep speel.
Gerieflike B&B-verblyf word gebied in 'n aantal kamers wat elk toegerus is met lugversorging, W-Fi, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en haardroër. Die kamers word volledig gediens en bied 'n ontspannende omgewing naby die see.
Die lodge bied 'n patio en braai-area vir gaste om te geniet, asook parkeerplek op die perseel.
Die area is ideaal vir visvang en daar is 'n aantal swemstrande in die nabyheid.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Kuslaan 1024/4, Black Rock, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Black Rock Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kuslaan 1024/4, Black Rock, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang