Birchwood A & B @ Clarens
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R712, Clarens Gholf- en Forellandgoed 251, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Birchwood A & B @ Clarens is in die dorpie Clarens aan die voetheuwels van die toringhoë Maluti- en Rooiberge geleë.
Verblyf word gebied in 2 moderne 2-slaapkamer-eenhede wat elk 4 mense kan akkommodeer. Al die slaapkamers het beddens wat in óf 'n koninggrootte- óf 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke slaapkamer het sy eie en suite-badkamer met óf 'n stort óf bad. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Daar is 'n houtkaggel in elke sitkamer wat perfek is vir daardie koue Clarens-winters. Daar is ook 'n enkel onderdak motorafdak per eenheid beskikbaar. Elke kombuis is volledig toegerus met 'n oond, yskas, mikrogolfoond en skottelgoedwasser.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Estie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- R712, Clarens Gholf- en Forellandgoed 251, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Birchwood A & B @ Clarens het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R712, Clarens Gholf- en Forellandgoed 251, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang