Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Biffie's Cottages

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birdstraat 1, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Biffie's Cottages is in 'n stil en veilige area in Beaufort-Wes geleë en bied 2 identiese tuinkothuise wat baie na aan die middedorp is.

Kothuis 1 het 2 enkelbeddens en Kothuis 2 het 'n dubbelbed. Elke kothuis het 'n en suite-badkamer met stort en geriewe soos lugversorging, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Elke eenheid het 'n privaat ingang en toegang tot die tuin. Veilige parkeergeriewe is beskikbaar vir gaste.

Beaufort-Wes is 'n dorpie in die Wes-Kaap in Suid-Afrika. Dit is die grootste dorp in die dorre Groot-Karoo en staan as die "Hoofstad van die Karoo" bekend. Die dorpie is naby die Karoo Nasionale Park.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 506 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nelmarie V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam gewees. Ons verblyf was ongelooflik lekker. Biffie is 'n gem. Haar omgee was 'n riem onder die hart. Heerlike toebroodjies vir die ogge...
Sien meer
Feb 2025
Marilie E
Gesin met klein kinders
5.0
Ons sien julle gou weer! Kamers het lekker spasie en dit is skoon en ruik lekker!
Feb 2025
Prof Hannes V
Saam met lewensmaat
5.0
Puik skoon en netjies. Vriendelike gasvrou. Lekker bederf deur gasvrou. Ons eerste keuse vir oornag verblyf in Beaufort West.
Feb 2025
Leonie D
Saam met lewensmaat
5.0
Stil en rustig. Ons het baie lekker gebly.
Feb 2025
Maritza B
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag stop oppad Kaap toe. Pragtige blyplek met alles wat jy nodig het en selfs toebroodjies gekry met aankoms.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Biffie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 506

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Birdstraat 1, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Biffie's Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birdstraat 1, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39379bf3647b894dd3b979c903c53cf166d93b57cd9338ecc898b17e6fb4fad68e2817dfa230a334043f7e7a009f46510c90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 506 5 1 5 1 Bird Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -32.345572569786 22.583710271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang