Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bibury Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bibury-laan 3, Linkside, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R720 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bibury Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oulike, veilige tuinkothuis in die stil woonbuurt Linkside in Gqeberha (Port Elizabeth).

Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste wat ingerig is met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort en toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, stoof en mikrogolfoond, ketel en broodrooster, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Ander geriewe sluit 'n TV en DStv in, en daar is 'n swembad wat gaste welkom is om te geniet. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek van die straat af.

Die kothuis is sentraal geleë in skole, hospitale en winkelsentrums. Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe en die strandfront is net 15 minute weg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Verwarmer
DStv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Tracy B
5.0
Bibury Cottage is the perfect little home away from home. It is an absolute gem. The host is awesome. They have paid great attention to...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Julian N
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent value for money and very friendly. Excellent facility. Well appointed with all one could need including a very roomy kitchen,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Stephen C
5.0
Very comfortable. Excellent. Very good host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Jennifer C
5.0
Fabulous on-hand hosts at a separate private cottage. Cottage was very sweet and perfect for one or a couple. The hosts were fabulous -...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Debbie A
5.0
Perfect! Cottage is secure, thoughtfully equipped, and immaculate. Great communication from delightful hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adrian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Bibury-laan 3, Linkside, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bibury Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bibury-laan 3, Linkside, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiMDVmZGQ5LWYwM2YtNDNmOS04MWEwLWM3M2E2YzcwNjI5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 3 Bibury Avenue Linkside 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.965319182562 25.581359267235

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang