Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dam View Villa @ Belvidere Country Estate

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs District-weg D734, Belvidere Plaas, Karkloof, 3291, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Dam View Villa @ Belvidere Country Estate is in die ongerepte Karkloofvallei geleë, op 'n werkende plaas met lieflike uitsigte oor die Karkloofreservaat en weiveld. Dit is ongeveer 24,6 km vanaf die dorpie Howick geleë en is ideaal vir diegene wat 'n rustige wegbreek soek.

Dam View Villa @ Belvidere Country Estate bied gerieflike slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed en maak gebruik van die badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, lugbraaier, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit lei na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n knus kaggel ingerig is.

Buite spog hierdie villa met 'n pizza-oond, kroegarea en braaigeriewe, met sitplek wat oor die weelderige groen grasperk uitkyk.

Die area is ideaal om bergfietsroetes te verken, of om 'n Middelland-ontvlugting met skilderagtige berguitsigte te geniet. Gaste kan aan die slaap raak met die geluid van die swartoogjakkals wat in die verte roep en wakker word met die geluid van koeie wat rustig loe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 75

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Langs District-weg D734, Belvidere Plaas, Karkloof, 3291, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dam View Villa @ Belvidere Country Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs District-weg D734, Belvidere Plaas, Karkloof, 3291, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bd2d69244bb4e6c32b6f89998cd80e0faf6dae606e689010fc74de3d3457c6bb2cd8945d70a6b5acbc20c04367de7a4ba2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3) 20 5 1 5 Off District Road D734 Belvidere Farm 3291 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.342821816603 30.310511497159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang