Becks @ The Bay
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Danie De Jager-straat 2, Linkside, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Becks @ The Bay is 'n lieflike dubbelverdieping-selfsorghuis in Mosselbaai. Die huis is ideaal vir 'n vakansie saam met die gesin en spog met pragtige see-uitsigte.
Dié eiendom bied slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 'n en suite-slaapkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed, en die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar vir ekstra gerief. Die aangrensende leefarea beskik oor 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n etenstafel en stoele.
Die sitkamer maak oop op 'n houtdek met buitesitplek en 'n ingeboude braai wat oor die baai uitkyk. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Stapelbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Alicia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Danie De Jager-straat 2, Linkside, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
- Gaste dink Becks @ The Bay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Linkside Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Danie De Jager-straat 2, Linkside, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang