Beautiful Betty B&B
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brandstraat 2, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Beautiful Betty B&B is in die bekoorlike dorpie Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo geleë. Die gastehuis is minder as 'n km vanaf die N1-hoofweg geleë.
Die gastehuis bied verblyf in 3 stylvol versierde kamers waarvan 1 'n gesinskamer is. Elke kamer is toegerus met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, tuisgemaakte beskuit en WiFi-verbinding. Al die kamers het 'n dubbeldeur wat na 'n patio met 'n koffietafel met stoele oopmaak.
Die gastehuis het verskeie patio's buite en braaigeriewe. Braaihout is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Veilige parkeerplek word agter 'n veilige hek voorsien. Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Die middedorp, Chris Barnard Museum en 'n verskeidenheid restaurante is in 'n radius van 1 km vanaf Beautiful Betty B&B.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 75
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Brandstraat 2, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Beautiful Betty B&B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beaufort-Wes Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brandstraat 2, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang