Beachwalker's Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mosselbankstraat 52, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Beachwalker's Cottage is 'n ruim en verwelkomende selfsorg-vakansiekothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Paternoster. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek, want dit is stapafstand vanaf die strand en plaaslike restaurante.
Dié kothuis bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers wat albei onder is. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die leefarea is op die boonste verdieping beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n omheinde balkon met 'n ingeboude binnebraai en stapelvensters wat gaste kan oopmaak om die see-uitsig ten volle te bewonder. Die hoofslaapkamer het 'n privaat buite-area met sonstoele.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ilanda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Mosselbankstraat 52, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Beachwalker's Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mosselbankstraat 52, Paternoster, 7381, Wes-Kaap