Be Our Guest @ Kramersfontein
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kramersfontein Plaas, Daniëlskuil Distrik, Daniëlskuil, 8405, Noord-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Be Our Guest @ Kramersfontein is 'n verwelkomende gastehuis wat gerieflike verblyf op 'n plaas sowat 3 km vanaf die klein dorpie Daniëlskuil bied. Die gastehuis is 'n uitstekende keuse vir gaste wat hierdie deel van die Noord-Kaap besoek. Geniet en ontdek die Noord-Kaap deur die 'Wondergrotte' en 'Boesmansgat', Kuruman Oog, Augrabies Falls Nasionale Park en die Kimberley Groot Gat te besoek.
Be Our Guest @ Kramersfontein bied verblyf in 3 gastekamers en 3 selfsorg-eenhede. Elke gastekamer akkommodeer 2 tot 3 gaste op 'n slag. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak, stort en bad. Ander geriewe in die kamer sluit sentrale waterverkoeling, 'n TV met DStv-toegang, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie in. Die selfsorg-suites beskik oor 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak, stort en bad. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en broodrooster met tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan ook 'n heerlike volledige Engelse ontbyt in die sondeurdrenkte eetarea geniet voordat hulle verken wat hierdie bekoorlike dorpie bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Kramersfontein Plaas, Daniëlskuil Distrik, Daniëlskuil, 8405, Noord-Kaap
- Gaste dink Be Our Guest @ Kramersfontein het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kramersfontein Plaas, Daniëlskuil Distrik, Daniëlskuil, 8405, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang