Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B&B at 9.Libertas

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Libertasweg 9, Karindal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

B&B at 9.Libertas bied gerieflik gemeubileerde verblyf in Stellenbosch, en is net 3 km vanaf die middedorp geleë.

Gaste het 'n keuse om 2 kamers te bespreek wat met dubbelbeddens en 2 enkelbeddens ingerig is. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Die kamers is toegerus met TV's, mikrogolwe, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en WiFi is beskikbaar.

Gaste kan in die tuin ontspan, of afkoel in die verhitte buiteswembad wat sekere tye van die jaar beskikbaar is. Troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

Stellenbosh bied verskeie restaurante en kafees, en 'n verskeidenheid doendinge wat wissel van voetslaan in die Jonkershoek Natuurreservaat, aarbei pluk by Mooiberge in seisoen, 'n toer deur die wye verskeidenheid wynlandgoedere en wynplase, of besoek die verskeie besienswaardighede soos die Stellenbosch Botaniese Tuin, The Kameelperdhuis, en meer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sean C
5.0
Baie aangename verblyf wat aan al my behoeftes voldoen het. Ek het vir werk gereis. Die kamer is koel met voldoende werksfasiliteite, insluitend WiFi....
Sien meer
Feb 2025
Jeanne O
Gesin met tieners
5.0
Like staying with extended family. My daughter and I stayed at the B&B at 9 on Libertas for 4 weeks in February 2025, and I cannot than...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Riaan L
5.0
Gemaklike verblyf in keurige gastehuis. Wonderlike verblyf in 'n stil deel van Stellenbosch, maar tog baie naby aan alles. Netjiese en gemaklike kamer...
Sien meer
Des 2024
Inge V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike verblyf in stil Stellenbosch woonbuurt. Baie gerieflike ligging in 'n stil woonbuurt. Kamer goed toegerus met 'n klein yskas en koffiemasji...
Sien meer
Des 2024
Andre S
5.0
Comfortable and very enjoyable too. It was very good. The room was comfortable, and the people were friendly and helpful. The breakfast...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Derrick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Libertasweg 9, Karindal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink B&B at 9.Libertas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Libertasweg 9, Karindal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa6e825a76f4ab9f686a9445fbf4f38169fca00c829939deace2fefd828011a2c896a4012378d536646381c8f829e4a6a690?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 9 Libertas Road Karindal 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.936598859499 18.887186268682

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang