Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Point Serenity

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 48, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
  • Vanaf R994 R696 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sea Point Serenity is 'n groter as die gemiddelde, volledig gemeubileerde ateljeewoonstel in die hartjie van Seepunt. Die eenheid bied alles wat nodig is vir 'n naweekwegbreek, 'n kort sakereis, of vir iemand wat in die middel van die gewoel van die Atlantiese kus wil wees.

Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea, 'n sonkamer en 'n kombuis. Die slaapkamerarea het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n TV en 2 enkelbanke. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en 'n ketel, asook breekware en eetgerei. Gaste kan die talle nabygeleë geriewe geniet, wat restaurante, die strandfront en winkels insluit. Die eiendom het wel 'n veilige toegewyde parkeerplek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 74

Resensies 268

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 48, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Point Serenity het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R994
R 994 R 696
per nag (plek vir 2)
Vanaf R994
R 994 R 696
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 48, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd561350614831130fcc1e432779e15ffc437ce7a2768b9eefa3e653278b33185644a9fbfea608e9ebe4795be71dc3aa9ec35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R994 nouVanaf R696 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 48 Main Road Sea Point 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9091628 18.3957146

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang