Ballito Bay Holiday Apartments
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandraweg 29, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R900R810 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ballito Bay Holiday Apartments is geleë in Ballito, een van KwaZulu-Natal se mooiste kusgebiede, met ongerepte strande en warm water. Dolfyne baljaar in die branders wat ons gaste die geleentheid bied om die onvergeetlike ervaring te geniet om te kyk hoe dolfyne langs die kus speel en voed. Die promenade is perfek vir vroegoggenddraf, en daar is verskeie winkelsentrums in die nabyheid.
Sommige van die woonstelle maak oop op privaat balkonne wat see-uitsigte het. Ballito Bay Holiday Apartments is die perfekte keuse vir vakansiegangers en sakereisigers.
Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid eenslaapkamerwoonstelle en 'n tweeslaapkamerwoonstel, elkeen individueel gestyl en gemeubileer. Elke eenheid beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, yskas, stoofplaat, broodrooster en 'n ketel. Elke sitarea het 'n platskerm-TV met satellietkanale.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Greg Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 58
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Sandraweg 29, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ballito Bay Holiday Apartments het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandraweg 29, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang