Auge 44
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Auge-straat 44, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Auge 44 bied selfsorgverblyf op die eienaar se erf in Swellendam in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na ontspannende oornagverblyf.
Verblyf word in 2 pragtig ingerigte eenhede gebied. Elke eenheid het 'n privaat ingang, gemaklike bed, gehaltelinne en -handdoeke, 'n en suite-badkamer, yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat stoep met 'n berg-uitsig.
Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby winkels en restaurante en is sentraal geleë om die omgewing en naburige dorpe soos Bonnievale en Barrydale te verken.
Ligging
- Auge-straat 44, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Auge-straat 44, Swellendam, 6740, Wes-Kaap