Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atlantic Villa Boutique Guest House and Conferencing

Gastehuis
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ploverstraat 24, Vogelstrand, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Atlantic Villa Boutique Guest House and Conferencing is 'n boetiekhotel wat naby die strand in Swakopmund geleë is; in die Erongo-streek van Namibië. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek vir óf 'n ontspanning óf korporatiewe wegbreek.

Verblyf by Atlantic Villa Boutique Guest House beskik oor 42 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens óf 'n koningingrootte-bed; en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Verder bevat elke kamer gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met sekere satellietkanale, 'n kluis om waardevolle besittings te stoor en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt en ander heerlike etes word in die restaurant op die perseel bedien. Die gastehuis beskik ook oor 'n kroeg en gastesitkamer, en uitstekende konferensiegeriewe om te huur. Doendinge soos dolfynvaarte, kameel- en vierwielmotorfietsritte, toere en perdry-ervarings kan gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
2.5
Diens
2.5
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Ralph Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Ploverstraat 24, Vogelstrand, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Gaste dink Atlantic Villa Boutique Guest House and Conferencing het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ploverstraat 24, Vogelstrand, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM8OV0TuPjJbeEFvW0CdbRUjcABaykyd6cMRsnr2uzfrPA2lHqb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 24 Plover Street Vogelstrand 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -22.633485954635 14.526957769625

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang