Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Home Budget House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Begoniastraat 9, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

At Home Budget House bied gerieflike verblyf in 'n knus gastehuis in Blydeville, Upington. Die gastehuis bied 'n rustige omgewing wat ideaal is vir gesinne, rugsakreisigers, enkelreisigers of groepe.

Verblyf word gebied in 4 gastekamers wat tussen 2 en 5 gaste akkommodeer. Elke kamer het 'n klein privaat patio en braaigeriewe.
Elke kamer is ook toegerus met 'n TV, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en eetgerei en breekware, asook WiFi. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis wat gaste welkom is om op versoek te gebruik.

Die eiendom is 1,5 km vanaf Kalahari Mall, 4,5 km vanaf Upington Internasionale Lughawe en 5,8 km vanaf Desert Palace Casino. Die ligging bied toegang tot Mediclinic Upington en die SSK.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Charmaine K
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Greatly received even arriving after 23:00.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Franklin B
Gesin met klein kinders
5.0
Host was very accommodating. We had a pleasant stay. Our children enjoyed the swimming pool.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Jacqueline E
5.0
Value for your money. I had a very peaceful time. No hassles, everything was clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Zanley C
Gesin met tieners
4.8
Skoon, veilig en baie rustig. Sal definitief aanbeveel. Lekker gebly. Vriendelik verwelkom.
Des 2024
Yvonne S
Saam met lewensmaat
4.8
Ons was meeste van die tyd by die hospitaal, nie gekuier nie. Ons het lekker geslaap, ja ek dink daar is so bietjie ruimte vir verbetering. Dankie.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 224

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Begoniastraat 9, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink At Home Budget House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Begoniastraat 9, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8377c82d2cffeb6675603dc5b10866480d0dc98f0a4d6275ad318912f66d826c208c299035bff725de9583fb6170acda67a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 9 Begonia Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.435020600238 21.26014275893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang