Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angels View

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 8, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Angels View is 'n bekoorlike huis geleë in die hartjie van historiese Clarens, bekend as die "Juweel van die Oos-Vrystaat." Dit bied selfsorgverblyf en spog met een van die beste uitsigte in die dorp.

Die huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 pragtig ingerigte slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet in. Die tweede slaapkamer, met 'n dubbelbed, het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het twee enkelbeddens en twee uittrekbare kinderbeddens, en dit maak gebruik van die derde badkamer, wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet.

Die eetkombuis is volledig toegerus met 'n stoof/oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit beskik ook oor 'n groot etenstafel en stoele om maaltye te geniet. Langs die kombuis is 'n ruim sitkamer met 'n houtkaggel, oorgenoeg gemaklike sitplek, en toegang tot 'n onderdakstoep met buitemeubels en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word vir gaste voorsien.

Clarens bied 'n verskeidenheid kunsgalerye, heerlike eetplekke, ontspanne dag-spa's en opwindende avontuuraktiwiteite, wat verseker dat daar iets is vir elke lid van die gesin om te geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Kaggel
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Nicole M
Saam met lewensmaat
5.0
Convenient and pleasantly surprised at how nice it was. The views were amazing from the venue and we had a lovely stay. Our pets were s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Elzan O
Saam met vriende
4.6
Rustige atmosfeer en pragtige dorp om te besoek. Angelsview is 'n pragtige plek met 'n besonders mooi uitsig. Ek sal definitief weer van hierdie akkom...
Sien meer
Des 2024
Hannes G
Gesin met tieners
4.2
Verblyf was stil en rustig met 'n mooi uitsig. Die woning kort baie aandag, maar die verblyf was goed. Daar is egter 'n waterprobleem wat dit sleg maa...
Sien meer
Des 2024
Dirk L
Saam met vriende
4.2
Lekker. Gebly maar het opgradering nodig, sal daarna beslis weer teruggaan. Uitsig en omgewing van die beste! Het opgradering nodig sonder om die atmo...
Sien meer
Nov 2024
Coralie V
Gesin met tieners
4.2
Gawe blyplek. Dit is 'n heerlike vakansieverblyf. Pragtige uitsig en 'n lekker kuierstoep. Die beddens is effens hard.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Jayd Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Bergstraat 8, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Angels View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 8, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3f55f5155b4670ec4f9f4eea9a5599482716dfe6386ee6e0de03a73713c00b1b0347512152efa9379c01124106fadf5e5b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 8 Berg Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.509249792049 28.41822233366

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang