Angel 8 Apartment 1
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rijgerlaan 2, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R975 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Angel 8 Apartment 1 is 'n lieflike eenheid in Robertson en bied gaste knus en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie eenheid is 'n uitstekende keuse vir 'n paartjie wat op soek is na 'n vakansie- of oornagverblyf.
Die eenheid kan tot 2 gaste gemaklik akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n kombuisie en 'n slaapkamerarea. Die eenheid is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.
Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek voor die woonstel is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Gaste kan van die braai-area buite die woonstel gebruik maak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anna Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Rijgerlaan 2, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Angel 8 Apartment 1 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Robertson Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rijgerlaan 2, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang