Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anra Rusgenot

Gastehuis
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Mrt 2025 tot 30 Apr 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 37, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 150 R978 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Anra Rusgenot is in Richmond geleë, presies halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad op die N1. Dit is ideaal vir gaste om te oornag of vir lang Karoo-verblyf. Daar is baie om te doen in Richmond, so kom verken die dorp, ervaar die gasvryheid en vind weer jou gesonde verstand.

Verblyf word gebied in 5 ruim en suite-kamers asook 4 woonstelle, elk met 'n privaat ingang. Die meeste eenhede het lugversorging en is ingerig met 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en basiese eetgerei. Elke bed het 'n elektriese kombers, en elke kamer het 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die gastehuis is omhein en bied veilige parkeerplek in die agterplaas. Daar is proppies gerieflik naby die parkeerplek sodat gaste hul kampyskaste kan inprop.

Oorkant die pad is daar 'n gewilde restaurant en koffiewinkel wat heerlike maaltye van ontbyt tot aandete bedien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 221 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Kobus N
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant, clean, relaxing. Friendly host. Very comfortable room. Everything was extremely clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Mimi O
5.0
Home away from home. Altyd heerlik om hier te kuier!
Jan 2025
Michael F
5.0
Gemaklike oornag plek in Richmond. Pragtige oornag plekkie in Richmond. Baie netjies en vir seker "rustic".
Jan 2025
Mariette K
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry en gerieflik. Gerieflike, veilige en netjiese verblyf. Gasvrye, persoonlike kliëntediens. Baie dankie, ons kom weer.
Jan 2025
Irene P
Saam met lewensmaat
5.0
Altyd lekker om daar oor te slaap. Dit was die tweede keer wat ons by Anra gebly het en sal weer teruggaan. Die diens was fantasties.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Manna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 221

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Loopstraat 37, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Gaste dink Anra Rusgenot het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
R 1 150 R 978
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 150
R 1 150 R 978
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 37, Richmond, 7090, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc153b49fc432c10900a9759eb300f4bd403e139511fbbde409d082802f9ffb20f218d6eda57565288c9378b95ef7652d1b18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R978 per nag, vir 2 mense 221 5 1 5 37 Loop Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.413261221844 23.945310490105

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang