Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amara Tomana

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Vanderhovensrust-plaas, Zastron, 9950, Vrystaat
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Amara Tomana is 'n duplekskothuis met slaapplek vir 2 tot 8 gaste. Dit is 150 km suid van Bloemfontein in Boesmanskop op die plaas, Vanderhovensrust, geleë. Dit is die ideale wegbreek van die stadslewe vir paartjies, gesinne of groepe vriende. Amara Tomana is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en gebruik sonkrag en gasstowe en yskaste.

Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers, die hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer is op die boonste verdieping met 2 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer op die onderste verdieping. Die leefarea is oopplan met 'n kombuis, etenstafel en sitarea. Die kombuis het 'n gasstoof en 'n gas-yskas asook ander toebehore. Daar is sonkrag vir ligte en 'n gasgeiser vir die stort.

Die groot boma buite is ideaal vir aandbraai's of om om die vuur te ontspan terwyl jy die sterre van die melkweg geniet. Doendinge sluit voëlkyk, tarentale jag en die 5 km uitdagende bergpad bied gaste die geleentheid om hul fiksheid te toets deur te stap, hardloop en fietsry.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

6

2 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Grondpad
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Diana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Vanderhovensrust-plaas, Zastron, 9950, Vrystaat
  • Gaste dink Amara Tomana het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Vanderhovensrust-plaas, Zastron, 9950, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41f9b1dfdbeaece5447b76926fe2453f2971f28d0b7501cb1da6f4c87e1621724eb1cc18f404fccc7c908acc6b08cdf5d273?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense 7 5 1 5 Vanderhovensrust Farm Zastron 9950 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -30.010801937469 27.204675078392

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang