Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Always Summer Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 72, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Always Summer Guesthouse in Langebaan is ideaal geleë vir seeliefhebbers en watersportentoesiaste met maklike en vinnige toegang tot die strandarea.

Die gastehuis het 'n residensiële gevoel wat bestaan uit 3 privaat slaapkamers, elk met 'n veilige privaat ingang wat na die tuin of patio lei. Twee van die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar vir gaste.

Elke kamer is toegerus met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, ketel, yskassie en breekware insluit. Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en ruim veilige parkeerplek in wat gaste ook kan gebruik om hul watersporttoerusting te stoor.

Dit is maklik om vanaf die gastehuis by die hoofstrandarea langs die strandmeer te kom en 'n kort entjie om gewilde restaurante en watersportwinkels te besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 72, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Always Summer Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 72, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4643b14528dd0d00ea3b7b5b52eb504448f5560d58ad0997995615b5795dbe1c5a891595e2dc1b498df7d376be5571deb25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 72 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.086061733946 18.031891447221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang