Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alucarni Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rondomstraat 71, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Alucarni Guest House is in Upington geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal geskik is vir beide gesinsbesoekers en sakereisigers. Die gastehuis is gerieflik geleë en is naby alle geriewe.

Verblyf bestaan uit 6 kamers wat geskik is vir tot 16 gaste. Al die kamers is toegerus met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, lugversorging, WiFi, yskassie en mikrogolfoond. Hierdie kamers is ook toegerus met TV, DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat ingang.

Gaste het toegang tot 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel. Die gastehuis het sonpanele vir beurtkrag. Kamerdiens daagliks of volgens versoek. Daar is ook veilige parkeerplek.

Die gastehuis is naby die Upington Medi-Clinic Hospitaal, Kalahari Mall en 250 km vanaf Kalagadi Trans Fortier Park.

Alucarni Guest House word deur sonkrag aangedryf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Rondomstraat 71, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Alucarni Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rondomstraat 71, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61091928194eb678aecdd879e441073ce69431624a3640931cd29551ac7e85b584cfba7120c66146ed57317209cce6b43cb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 71 Rondom Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.436345141415 21.271381384131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang