Alte Villa
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mabelstraat, Luderitz, 0000, Karas
- Vanaf R3 685 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Alte Villa is 'n historiese boetiekgastehuis in Luderitz. Hierdie bekoorlike villa is liefdevol gerestoureer tot sy vorige skoonheid, en bied gerieflike B&B-verblyf in 7 gastekamers.
Elke kamer is individueel versier en het sy eie besondere bekoring. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en is toegerus met gratis WiFi. Koffie en 'n wye verskeidenheid tee is deur die dag beskikbaar by die tee- en koffiestasie, en 'n Kontinentale Namibiese ontbyt word elke oggend in die eetarea bedien.
Luderitz is 'n oulike hawedorpie met 'n verskeidenheid geskiedkundige geboue in Duitse styl wat tydens die Diamantstormloop gebou is. Die Luderitz-omgewing is die tuiste van 'n wye verskeidenheid watervoëls. Groot getalle flaminke, kormorante en seemeeue bewoon die vlak strandmeer. Wanneer jy in die baai vaar, kan robbe en dolfyne in die water gesien speel word. Die rotsagtige kuslyn het baie onbevolkte strande en talle klein baaie en riwwe om te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Mabelstraat, Luderitz, 0000, Karas
- Gaste dink Alte Villa het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mabelstraat, Luderitz, 0000, Karas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang