Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloes 1st on Camp

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Scholtz D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Goed. TV, WiFi, lugversorging, baie netjies en skoon en ideaal vir 'n nag se oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lovely and relaxing. Lovely, very neat and comfortable. The walls are not soundproof; we could hear the TV next door to us and also the guys at the back of us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Oornag op pad vanaf Gauteng na O-Kaap. Baie goeie waarde vir geld. Baie netjiese kamer met al die nodige geriewe. Vriendelik ontvang en alles was gereed vir ons om te registreer en in te trek. Werklik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Alles wat jy nodig het vir oornagverblyf. Alles wat jy nodig het vir oornagverblyf. Netjies en skoon. Kos wat jy maklik van die spyskaart kan bestel, lyk heerlik en is redelik geprys. Bed was stewig en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Beslis 'n kuier werd - 10 uit 10! Ons reis redelik baie en was al by baie gastehuise. Die plek was een van die beste bestemmings ooit! Middelburg is 'n skoon en vriendelike dorp. Aloes 1st on Camp was voortreflik - gerieflik, skoon en baie veilig. Ons is Sondag aand gasvry ontvang en die Celtis restaurant was tot laat oop vir ons! Voortreflike diens uit die boonste rakke - welgedaan Middelburg, Celtis & Aloes 1st on Camp!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

️️️️. We love this place. We had a problem with the air conditioner in December and they upgraded us when we returned in January. Best place to sleep over when you travel long distances.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie aangenaam. Kamer super skoon en netjies. Lugversorger het goed gewerk in die hitte. Geen hindernis van geraas nie. TV het goed gewerk. Baie lekker gekookte ete by die restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris-marie K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Netjies en veilig! Baie netjies en veilig! Sal weer daar oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clide W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Aangenaam. Hey, 1 kakerlak in die kamer gevind.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Maggie Kiewiets Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 376

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camp-straat 1, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c950ff352112af8f57715193b1e10a638be752ea770b92382dfdfb332c4666b73b86a56a12116ec02058c7cd4feac074b7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 1 Camp Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -31.489266443428 25.006762160625

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang