Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alkantsee

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Lesley V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Restful scenic views. Very friendly host. The views from each window are very scenic. It was a restful time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Pragtige eenheid in besondere deel van ons land. Baie lekker gebly, netjiese eenheid, vriendelike gasvrou, pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Beautiful, peaceful and value for money. Beautiful place to relax, very central and convenient. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elfreda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Feb 2025

Not to be recommented. When one books a self-help unit, it means one cannot eat out every day. The unit we were booked for had a permanent renter. We were given the hotel-look one-bedroom/kitchen— we are still waiting to see the kitchen. There was a 1m x 1m table with a toaster and microwave, which also served as a work table. When we asked where the sink was, the lady ran inside her house and brought us a small plastic container. We had to fill water for the container in the bathroom. This is unacceptable and should not be advertised on the website. There was not even a bread knife. After staying at Swellendam in The Garden Cottage and Betty’s Bay in Streamway, you realize how unacceptable Alkantsee is. Also, no WiFi was available, which travelers need for business or otherwise. I will not recommend Alkantsee to anyone. In detail, the garden that is shown in the advertisement—we never saw it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

James B
1 nag Saam met lewensmaat
1.2
Feb 2025

Pateties. Dit was die slegste plek waar ek nog ooit oorgebly het, en ek glo dit moet onder julle aandag gebring word. Ek en my vrou het om 14:30 op Sondag by die blyplek aangekom om in te boek. Ons het eers buite gestaan, toe kom die gasvrou, Beatrix Le Roux, uit en vra wie ons is. Toe ons verduidelik wie ons is, vra sy hoe lank ons gaan bly. Na die verduideliking, waarvan ek glo sy moes kennis dra, antwoord sy dat ons nie nou kan ingaan nie, want sy moet nog die plek skoonmaak en die beddegoed oortrek. Ek en my vrou moes byna ’n halfuur buite in die son sit, en ons was reeds moeg na die rit en die hitte. Toe ons uiteindelik omstreeks 15:00 toegang kry, ontdek ons die volgende in die eenheid: Die bedlampie was gebreek en die materiaal het in flarde gehang. Daar was geen melk, koffie of suiker in die eenheid nie. Ons het wel ’n oopgemaakte tee-pakkie in die kas gekry, met die sakkies oral versprei in die kas. Geen vars water in die yskas nie. Ons is aangesê om ’n uur te wag as ons wou stort, want die warmwatersilinder is toe eers aangeskakel. Een lig het ontbreek in die dak, en die draad het uit die gat in die plafon gehang. Geen aanduiding of daar WiFi beskikbaar is nie. Die vloere was vuil en vol hare. Die stort was vuil en vol hare. Geen sjampoe of lyfseep nie. Die televisie het net een kanaal opgevang. Die badkamerdeur se handvatsel was stukkend. Die toilet se sitplek was vuil en stukkend, en daar was net een halwe rol ekstra toiletpapier. Daar was geen privaatheid buite die deur van die eenheid nie—jy is basies op die oprit en klein stoepie wat die eienaars ook gebruik. Hul honde blaf aanhoudend wanneer jy buite kom vanuit die huis. Ek en my vrou is bitter teleurgesteld in die eenheid wat deur die webtuiste bemark word as ’n "Rewards Partner". Ons sal nooit weer daarheen gaan vir verblyf nie en sal ander gaste ten sterkste aanbeveel om dit nie te gebruik nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Toetie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lively, lovely, relaxing, safe and peaceful. At our arrival at Alkantsee we were warmly welcomed by the owner and her daughter. Lovely, friendly and down-to-earth people. Helpful and kind all the time. I will recommend Alkantsee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beatrix
Alkantsee
Goeie middag Toetie! Heerlik was dit om julle te ontmoet/huisves! Vertrou ek sien julle in die toekoms! Seën & beste wense.

Linda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtige goed toegeruste veilige woonstel met fantastiese see-uitsig. Alkantsee was net wat ons nodig gehad het om heerlik te rus, die woonstel is baie netjies en uitstekend toegerus, ons het die vier nagte wat ons daar gebly het baie geniet. Beatrix het ons hartlik verwelkom met aankoms en gereeld met ons in kontak gebly, sy is 'n wonderlike gasvrou en ons het haar geselsie en aanbevelings van restaurante en die omgewing baie waardeer. Die woonstel het 'n asemrowende uitsig oor die see en kuslyn, ons sien reeds uit na ons volgende besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit was kort maar beslis die moeite werd. Ons het baie lekker gebly. Ons gasvrou het heeldag in kontak met ons gebly en dit was gerustellend. Die plekkie was skoon, ons het snoesig geslaap en was goed uitgerus. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Comfortable with amazing views. The owners are such welcoming, friendly people. The accommodation fulfilled our every need, and the views are stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beatrix
Alkantsee
Goeie middag Wendy, dit was heerlik om julle twee te huisves. Dankbaar julle het ontspan en die pragtige kuslyn geniet! Met vriendelike groete Beatrix

Danica S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Lekker geslaap. Ons het heel lekker gebly by Alkantsee. Ons was baie teleurgesteld toe ons daar kom en uitvind dat die braai area nie vir ons beskikbaar was nie (dit was een van die hoof redes hoekom ons op die selfsorg-eenheid besluit het). Gelukkig het die gasvrou vir ons 'n Weber gegee om te gebruik in die oprit, so ons kon ons vleisie braai. Nie ideaal nie - maar nogtans dankbaar. Ons moet ook noem dat die stort se waterdruk nie fantasties is nie. Behalwe vir die braai en die stort was ons kuier baie lekker. Ons was hartlik verwelkom en die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons tydjie in Struisbaai gemaklik te maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Beatrix Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adelle-straat 2770, Ocean View Heights, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwRr3XSOecJ5o2LNYo88StQAgWDYFBDKVOcmnau0mBALsqbvAX0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 77 5 1 5 2770 Adelle Street Ocean View Heights 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.810713081025 20.033321982803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang