Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alikreukel B26

Selfsorg
Spesiale Aanbod 14% af

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 7 Feb 2025 tot 31 Mei 2025.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap De Goede Hoop, Die Alikreukel, Eenheid 26, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 R1 286 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Alikreukel B26 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks sowat 200 m vanaf die ATKV Hoofstrand in Hartenbos. Die kompleks is stapafstand van 'n verskeidenheid winkels, restaurante, en die ATKV-pretpark en warm swembad af.

Dié eenheid op die derde verdieping het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede bed het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer is 'n solderkamer en is ingerig met 'n enkelslaapbank. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele. Boonop is daar 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV met toegang tot sekere DStv-kanale en Netflix en beskik oor 'n lieflike binnebraai-area.

Die kompleks het wasgoedgeriewe wat met muntstukke werk en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad. Veilige skaduparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kaap De Goede Hoop, Die Alikreukel, Eenheid 26, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alikreukel B26 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 286
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 286
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap De Goede Hoop, Die Alikreukel, Eenheid 26, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7789b3354e41fb3fa36b0f0aabf57f1d0b4fe06bfc87a76c014b74538b074b854dca51c68dd0bbfac354040af098c68a074f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 286 per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 Kaap De Goede Hoop Die Alikreukel, Unit 26 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.125688904318 22.115156181931

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang