Albert Manor Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albertstraat 26, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Vanaf R1 395 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Albert Manor Guest House bied gerieflike selfsorgverblyf in die Klein Karoo, in Ladismith. Dié gastehuis is deurdrenk van geskiedenis en het oorspronklike houtvloere en pragtige, hoë plafonne.
Verblyf word gebied in 6 kamers met slaapplek vir 2 gaste elk, en daar is 3 gedeelde badkamers met 'n bad of stort en toilet.
Die gemeenskaplike kombuis het 'n yskassie, stoof, oond, houtvuurstoof-stop, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Daar is ook 'n gemeenskaplike sitkamer en eetarea waar gaste kan ontspan. Gratis WiFi en bordspeletjies is beskikbaar.
Gaste het toegang tot gratis, veilige parkeerplek. Daar is ook 'n patio met sitplek en braaigeriewe vir gaste om te geniet. Doendinge in die omgewing sluit voetslaan en bergfietsry in. Hierdie verblyf is ideaal vir gaste wat die outentieke bekoring van die plattelandslewe in die Klein Karoo wil verken en ervaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Albertstraat 26, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Ladismith Kaapse Roete 62 Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albertstraat 26, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang