Albatross No. 4
-
Kapasiteit: 9 persone
6 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Vanaf R2 750 per nag (plek vir 9)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Albatross No. 4 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus, sowat 2,5 uur se ry vanaf Kaapstad. Die eenheid is in 'n kompleks met 7 ander woonstelle geleë.
Dié grondvloer-eenheid het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders in 3 slaapkamers. Daar is 3 dubbelbeddens en 'n stapelbed beskikbaar. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 1 gastetoilet en 2 volledig toegeruste badkamers. Die 1 badkamer het 'n stort en die ander het 'n bad en 'n stort.
Besprekings vir 6 volwassenes en 2 kinders (tot ouderdom 12) is welkom, ongelukkig sal 'n groter groep van 7 tot 8 volwassenes nie gemaklik in hierdie eenheid pas nie.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die sitarea bied gemaklike sitplek en TV met sekere plaaslike kanale. Die eenheid het binnebraaigeriewe. Daar is 'n effense sy-uitsig oor die see vanaf 2 van die slaapkamers en volledige see-uitsig vanaf die braaikamer en die leefarea/kombuis.
Die woonstel is ideaal geleë, seefront, kyk wes en binne 'n kort afstand vanaf die strand, plaaslike winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Helga Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 451
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Voortrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Albatross No. 4 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lambertsbaai Weskus Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 9 persone
6 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang