Alakhe Self-Catering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan van Riebeeck-weg 85, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Alakhe Self-Catering is 'n vakansiehuis in Oudtshoorn, Wes-Kaap en is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na gerieflike verblyf.
Hierdie 1ste Eenheid kan tot 6 gaste akkommodeer in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het toegang tot 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Al drie die kamers is ingerig met 'n slim-TV, om jou gunsteling-stroomdienste te geniet. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n spa-bad, 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word met aankoms voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die braaikamer is ingerig met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai vir die gaste se genot. Buite is daar 'n onderdakstoep wat met buitemeubels ingerig is. Toegang tot Wifi is beskikbaar. Noodontruiming op terrein. Toegangsdeur na die hoofhuis met sleutels wat deur die eienaar gehou word, streng vir nooddoeleindes. Aircon nie beskikbaar nie. Waaiers in die braai-area en 2 slaapkamers.
Gaste het toegang tot 'n swembad, 'n welige tuin, oerwoudgimnasium en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike winkels en restaurante.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Maxwelline Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Jan van Riebeeck-weg 85, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Gaste dink Alakhe Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan van Riebeeck-weg 85, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang