Agave Self-catering
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Globestraat 8, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Agave Self-catering is in die rustige dorpie Graaff-Reinet geleë. Die dorp word gekenmerk deur warm, vriendelike mense, historiese 19de-eeuse argitektuur, golwende heuwels en uitgestrekte oop vlaktes.
Die gastehuis bied verblyf in 'n keuse van 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers, elk met 'n privaat ingang. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Albei slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die eenhede het albei 'n kombuisie wat toegerus is om in gaste se basiese selfsorgbehoeftes te voorsien terwyl lugversorging, 'n TV en DStv met sekere kanale ook beskikbaar is. Braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Doendinge om in Graaff-Reinet te geniet sluit in forelhengel, voëlkyk, voetslaan, valskermsweef, en gespesialiseerde toere vir wildkyk, rotskuns, fossielstudies en township-kuierplekke.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Pierre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Globestraat 8, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Agave Self-catering het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Graaff-Reinet Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Globestraat 8, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang