African Sky Bush Camp
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Orpen Satara-weg, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R2 190 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
African Sky Bush Camp bied halfpensionverblyf en is sowat 35 km vanaf Sentraal Hoedspruit geleë, in die hartjie van die Groot 5-gebied. Die kamp is ideaal geleë sowat 27,5 km vanaf die Orpen-hekke van die Krugerwildtuin.
Verblyf by die eko-vriendelike African Sky Bush Camp bestaan uit 1 suite en 3 chalets wat tussen 2 en 4 persone kan akkommodeer. Elke grasdak-eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n gasgeiser, en elke eenheid het sonkragbeligting. Ontbyt en aandete is ingesluit en word in die hoofeetarea van die kamp bedien. Daar is ook 'n boma-braai-area.
African Sky Bush Camp is gebaseer in 'n bewarea van 450 hektaar, met die heining wat deel is van die Groot Kruger Nasionale Park. Die bewarea grens aan die Doringbos en die Timbavati Privaat Wildreservate.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mikaela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Orpen Satara-weg, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink African Sky Bush Camp het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Orpen Satara-weg, Hoedspruit, 1380, Limpopo