Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AfriCamps Waterberg

Tentekamp
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschdraai Plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Vanaf R1 740 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

AfriCamps Waterberg bied 'n unieke boetiek-glampervaring met 'n uitsig oor rustige boslandskap in die hartjie van die Waterberg-plato in Limpopo. Die kamp is 2,5 uur van Pretoria af geleë en bied 'n ongerepte wildernis van die Waterberg-biosfeer, wat hierdie ideaal maak vir 'n onvergeetlike vakansie saam met familie en vriende.

Hierdie kamp bied gaste 'n keuse van 10 lieflike tente en elke tent het 'n kapasiteit van 5 gaste op 'n slag. Elke gestruktureerde tent beskik oor 2 slaapkamers met plafonwaaiers en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n driestapelbed het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n gasstoof, yskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Verder is daar 'n etenstafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die tent maak oop op 'n onderdakstoep met sitplek buite, braaigeriewe en 'n houtbrandbad.

Hierdie kamp is in 'n wildreservaat van 2 500 hektaar geleë en bied 'n gesinsvriendelike wildervaring in 'n malariavrye omgewing. Gaste kan wildkyksafari's perd, begeleide wildritte, voetslaan, sterrekundevertonings en voëlkyk geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gené V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike bederf! Dit was 'n heerlike naweek, en groot bederf!
Feb 2025
Jay W
Saam met lewensmaat
5.0
Phenomenal. Chiquita went above and beyond hosting us.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Karien D
Saam met lewensmaat
5.0
Short but sweet. Dit was kort maar lekker.
Jan 2025
Helien V
Saam met lewensmaat
5.0
AfriCamps Waterberg is die beste definisie van 'glamping'. Een van my en my man se lekkerste wegbreke nog! AfriCamps Waterberg bied alles wat jy nodig...
Sien meer
Des 2024
Monica B
Gesin met klein kinders
5.0
My 10 year old grandson's favourite part of the weekend: "Everything"! A very special weekend. Having game on "the doorstep" - just awe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 267

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Boschdraai Plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Gaste dink AfriCamps Waterberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 740
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschdraai Plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09de3b10618d4bf41f7cee45fa1685e1e5168bfdf5dd3decdc8d958cf5147ad265082ac03cc773023a90a871d346cebdf5e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 740 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Boschdraai Farm Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.193326 28.285451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang