Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adriaan's place

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 30 Augustus 2025. Bespreekbaar tot 19 Mrt 2025

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cambridge-straat 272, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R750 R525 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Adriaan's place bied gaste semi-selfsorgverblyf in Bethlehem.

Gaste het 'n keuse om die woonstel met slaapplek vir 4 of die dubbelkamer met slaapplek vir 2 te bespreek, elk met 'n privaat ingang. Die eenhede het 'n slaaparea, 'n privaat badkamer en 'n kombuisie.

Die woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed, en die dubbelkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die beddens het elektriese komberse en elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die eenhede is toegerus met yskaste, mikrogolwe, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n slim-TV en WiFi. Veilige parkeerplek word voorsien.

Bethlehem bied historiese sandsteengeboue wat tot provinsiale erfenisterreine verklaar is, en gaste kan die Bethlehem-museum, of die Sol Plaaitjiedam besoek, 'n potjie gholf speel, of een van die staproetes in die omgewing verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Brenda D
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, netjies en vriendelik! Baie lekker gebly. Phillip was vriendelik en die plek was baie netjies.
Des 2024
Antoinette W
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, rustig en veilig. Philip is baie behulpsaam, woonstel is netjies, skoon en in 'n veilige area geleë.
Des 2024
Uta R
Saam met lewensmaat
5.0
Value for money. Perfect if you just need an affordable place to sleep. Convenient location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Mariaan L
5.0
Netjies, skoon, veilig. Verblyf baie netjies en skoon. Veilige parkering. Sal vir seker weer van Adriaan's Place gebruik maak as ons weer moet kom vir...
Sien meer
Okt 2024
Paul B
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies, sagte beddens en veilig. Baie lekker geslaap en skoon en netjies vir 'n rustige slaap in 'n veilige omgewing.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 119

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Cambridge-straat 272, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Adriaan's place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R 750 R 525
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R 750 R 525
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cambridge-straat 272, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4612855608a865eabc09b77fe27b7ede572d96e3b8e0360e590598f29d28ee044718d332ce4738c41f87be389400dcf24e98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R525 per nag, vir 2 mense 119 5 1 5 272 Cambridge Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.2486081 28.30689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang